John Deere auto reset ploeë te koop vir R15 000 + btw per stuk onderhandelbaar. Die een se agter skaar is bietjie groter as die res. Indien albei gevat word kan daar oor die prys gepraat word. Geleë by Brandvlei, naby Randfontein. Kontak Rudi 0823703847 vir meer inligting.