John Deere 8310R trekker Ure: 11 191 oorspronklike enjin-ure Diensgeskiedenis: Volledig en deeglik versien laaste seisoen (2025) Toerusting ingesluit: Kom volledig toegerus met ‘n StarFire 3000 receiver (ontvanger) sowel as die ingeboude GreenStar CommandARM-skerm en ‘n Delphi-radiostelsel geinstalleer Toestand: Baie netjiese en goed opgepaste kondisie. R1 173 000.00+vat Vrystaat A00172 A-nushka Venter 079 125 7894 Ons LandbouGroep Besigtiging word aanbeveel Vervoer verwysing kan gegee word