Baie mooi Case Jx95 2020 model te koop vir R440 000 + btw. Hy het papiere. Daar is niks fout op die trekker nie. Puik toestand met net 1680 ure op. Geleë 50km uit Hertzogville op die Dealesville pad. Moenie die trekker misloop nie. Kontak Rudi 0823703847