1979 Ford F250 4×4 Highboy – Windsor V8 🔥 Baie netjiese en skaars Ford F250 Highboy beskikbaar. ’n Ware Amerikaanse klassieke bakkie wat al hoe moeiliker raak om in hierdie toestand te kry. Perfek vir ’n versamelaar of iemand wat iets besonders soek. Spesifikasies: • Windsor V8 351 • C6 Outomatiese ratkas • 4×4 Highboy • Radio • Rollbar • Towbar • Bande ±80% • Spaarwiel • Odometer: 30 616km ✔ Papierwerk en lisensie in orde ✔ Baie mooi toestand 📍 Geleë in Upington 🚚 Landswye aflewering moontlik 💰 R375 000 Ernstige kopers welkom. Hierdie tipe bakkies kom nie gereeld in hierdie toestand op die mark nie. Kontak Hanrie Bergh 083 232 5445