UV-bestande, BFA-vrye poliëtileen plastiek voergeut vir skaap. Beskikbaar in 2.4m lengtes. Kombineer om dit so lank te maak soos wat jy benodig. Jy kan met jou bakkie wyeband oor hierdie voergeute ry en van die bak af voer. Spaar jouself baie voertyd.
UV-resistant, BPA-free polyethylene plastic feeding gutter for sheep. Comes in 2.4m sections. Can be combined to make it as long as you wish. Can handle being driven over. Can be filled from the back of a bakkie. Saves you a lot of feeding time.