• Goedkoper opsie vir lamhokke in ‘n skuur
• Modulêr – kan dus aangelas word soos benodig
• Goeie ventilasie
• Maklik om skoon te maak na lamsiklus
• Kan in byna enige weersomstandighede lam
• Hou koel wanneer warm en warm wanneer koel
• Alle voordele van ‘n lamhok stelsel