• Maklike ontsnappings hekkies vir lammers wat boepens gevreet is
• 2 hoogte verstellings
• Verskuifbaar
• Verhoog speenmassa
• Verhoogde inname van proteïene, vitamines en spoor minerale wat produksie verhoog
• Verbeter karkas kwaliteit op die lange duur
• Bok kruiphek groottes ook beskikbaar