RumiLick Pro 40 is ‘n proteïen en spoormineraalaanvulling wat ontwerp is vir skape en beeste tydens die droë seisoen. Dit help diere om hul liggaamsgewig en kondisie te behou op weiding met min voedingswaarde, verbeter bevrugtingskans en verhoog die kuddewinsgewendheid.