Agri Online
Listings
My Account
RumiLick Rainfos P9 is ‘n spoormineraalaanvulling vir beeste en skape tydens die groeiseisoen. Dit bevat ‘n hoër fosfaatvlak as tradisionele mengsels en is reënbestandig. Die produk bevorder ook die benutting van weiding deur die rumen te stimuleer.
Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.