Gemaak van UV-bestande, BFA-vrye poliëtileen plastiek. Baalvoerder het ‘n voerbak aan die onderkant.
Raamwerk is gemaak van 12mm gegalvaniseerde ronde yster.
Hierdie baalvoerder word gebruik vir skaap, kalwers, perde, bokke, wild, ens.
Made from UV-resistant, BPA-free polyethylene plastic. Bale feeder has a feeding trough at the bottom too.
Frame is made from 12mm galvanised round bar.
This bale feeder is ideal for feeding sheep, calves, horses, goats, game, etc.