Dubbel molasse wiel vir bees en skaap, vir die aanvulling van molasse stroop.
Dier moet die wiel lek om dit te laat draai.
Gemaak van UV-bestande, BFA-vrye poliëtileen plastiek.
Staalwiel gegalvaniseerd om roesbestand te wees.
Made from UV-resistant, BPA-free polyethylene plastic.
Steel wheel galvanised for rust prevention.